Alumni Betalingshek

Waarom ’n betalende Alumni-lid word?

Omdat Gimmies deel van jou storie is. 

  • Jou bydrae help om die bande tussen oud-Gimmies lewendig te hou 
  • Dit verseker dat Potch Gim ’n sterk, trotse Afrikaanse skool bly 
  • Dit maak dit moontlik om ons skool te bemark, fasiliteite te moderniseer en kinders vir die toekoms toe te rus. 
  • Saam bou ons aan iets groter as onsself!
  • Jy sal kan sien hoe jou bydrae ’n werklike verskil maak.

Ons sal jou gereeld terugvoer gee hoe jou bydrae aangewend word.

Eens ‘n Gimmie, altyd ‘n Gimmie

Klein bydrae. Groot nalatenskap.

Alumni Individu Aansluitings

Nadat die debietorder suksesvol via een van hierdie skakels gelaai is, keur asseblief die debietorder binne 4 minute op die banktoepassing goed.

Alumni Besigheid Aansluitings

Nadat die debietorder suksesvol via een van hierdie skakels gelaai is, keur asseblief die debietorder binne 4 minute op die banktoepassing goed.